Skip to content Skip to left sidebar Skip to footer

9 December 2022 Media Release: Garden Route DM is installing 700 smoke detectors in Kannaland

Media Release: Garden Route DM is installing 700 smoke detectors in Kannaland

For Immediate Release
9 December 2022

The Garden Route District Municipality (GRDM) firefighters in collaboration with the Kannaland local municipality’s firefighters installed early smoke detection devices in Varkieskloof, an informal settlement in Ladismith during the past week. A total of 700 devices will be installed in Kannaland municipal area by the GRDM. The outlying areas such as Calitzdorp and Van Wyksdorp will also follow.  It is expected that the project will take at least three months to complete.

The smoke detection device project kicked-off earlier this year, when GRDM installed 1368 smoke detectors in Qolweni and Bossiesgif informal settlements in the Bitou municipal area, after several informal structures were destroyed by fire, which resulted in the deaths of three (3) Garden Routers.

The GRDM’s Disaster Management and Fire and Rescue Services are managing and implementing the project.  Over the past two day, ±178 smoke detectors were installed focusing on structures in the rural settlement.

Having a smoke detector in the home not only alerts residents to the presence of smoke, but also saves lives and minimises property damage.

Afrikaans

Die Garden Route Distriksmunisipaliteit (GRDM) se brandbestryders in samewerking met die Kannaland plaaslike munisipaliteit se brandbestryders het die afgelope week ‘vroeë rookopsporingstoestelle in Varkieskloof, ‘n informele nedersetting in Ladismith, geïnstalleer. Altesaam 700 toestelle sal deur die GRDM in Kannaland geïnstalleer word. Die buitegebiede soos Calitzdorp en Van Wyksdorp sal ook later volg. Daar word verwag dat die projek minstens drie maande sal neem om te voltooi.

Die rookopsporingstoestelprojek het vroeër vanjaar afgeskop toe GRDM 1368 rookverklikkers in Qolweni en Bossiesgif informele nedersettings in die Bitou munisipale gebied geïnstalleer het, nadat verskeie informele strukture deur brand vernietig is, wat tot die dood van drie (3) inwoners gelei het.

Die GRDM se Rampbestuur en Brand- en Reddingsdienste bestuur en implementeer die projek. Oor die afgelope twee week ±178 rookverklikkers geïnstalleer met die  fokus op strukture in die landelike nedersetting.

Om ‘n rookverklikker in die huis te hê, waarsku nie net inwoners van die teenwoordigheid van rook nie, maar red ook lewens en verminder eiendomskade.

-End-