Skip to content Skip to left sidebar Skip to footer

17 Junie 2022 Media regstelling: Netwerk24 Artikel

Media regstelling: Netwerk24 Artikel

Vir Onmiddellike Vrystelling obo Netwerk24
17 Junie 2022

In die berig “Goeie oudits vir W-Kaapse munisipaliteite verwelkom” is verkeerdelik gemeld dat die Tuinroete-distriksmunisipaliteit die enigste distrik is wat nie ’n skoon oudit behou het nie. Dié munisipaliteit se ouditmening het egter van die vorige boekjaar af verbeter tot ‘n skoon ouditmening vir die boekjaar ter sprake (2020-’21). Die fout het ontstaan met verwysing na die ouditeur-generaal (OG) se algemene verslag.

Netwerk24 vra om verskoning vir die fout en dit is intussen in die berig reggestel.

Skakel: https://www.netwerk24.com/…/goeie-oudits-vir-w-kaapse…