Skip to content Skip to left sidebar Skip to footer

Eden DM se Rampbestuurspersoneel besoek die Hansmoeskraal gemeenskap

“100 Nelson Mandela Centenary 2018” vieringe

Eden Distriksmunisipaliteit (Eden DM) se Rampbestuurspersoneel het ‘n besoek afgelê aan die Hansmoeskraal gemeenskap en sakke klere aan gesinne woonagtig in dié area, oorhandig.

Die gesinne het die Eden DM span se besoek met dankbare harte verwelkom.