Skip to content Skip to left sidebar Skip to footer

Illegal Practise – Environmental Health Inspections

It has come to the attention of Eden District Municipality (Eden DM) that there are individuals posing as Environmental Health Practitioners / Health Inspectors and demanding payment from owners of businesses for license fees, health certificates and health reports.
This is an  illegal practise  and the general public and business  owners  are hereby  warned not  to participate in any activities by  persons  that pose as  above – mentioned  officials .

All Environmental Health Practitioners employed by Eden DM, will at all times, be in possession of an official Eden identity document, which should be presented before any inspection commences.
This identity document is in colour, with the Eden DM logo displayed in front, accompanied by a colour photo of the official and his or her South African identity number.

The reverse side will quote the applicable legislation (in red), enabling the official to perform his / her duties, accompanied by a H.I. number of the official registered at the Health Professionals Council of South Africa, as well as the date of issue and the signature of the Municipal Manager.

No Eden DM official will demand payment in cash, cheque or any other form of payment for services rendered. Where Health Certificate fees or other fees are payable, an official document with a unique reference number with Eden DM banking details, will be presented. Any fees due to Eden DM should by deposited directly into the banking account of Eden DM.

All inspections undertaken by Environmental Health Practitioners are, with a few exceptions, captured electronically on a cellular phone and managers or persons in charge of the premises are required to sign on the screen of the phone, with an electronic pen.  Inspection books are only used in rare cases where the electronic program does not make provisions for certain types of inspections.
Readers are urged to report any irregularities in this regard to SAPS or any Eden DM office in their area of jurisdiction.

ONWETTIGE PRAKTYK – OMGEWINGSGESONDHEIDSINSPEKSIES

Dit het onder Eden Distriksmunisipaliteit se aandag gekom dat daar persone is wat sakepersele en besighede besoek en hulself valslik as Omgewingsgesondheidspraktisyns/Gesondheidsinspekteurs voordoen. Hulle reik vals besigheidslisensies, geskiktheidsertifikate en gesondheidsverslae uit in ruil vir kontant. Eienaars van besighede word gewaarsku om hulle nie deur hierdie skelms te laat mislei nie.

‘n Omgewingsgesondheidspraktisyn in diens van Eden DM moet ten alle tye ‘n amptelike Eden DM Identifikasiekaart by hom/haar hĂȘ en moet dit voor enige inspeksie aan die persoon in beheer van die besigheid, toon.

Hierdie identifikasiekaartjie is in kleur gedruk en sal ‘n Eden DM embleem op die voorkant hĂȘ. Daarop verskyn ‘n kleurfoto van die amptenaar, sowel as sy of haar naam en RSA identiteitsnommer. Op die agterkant word die wetgewing ingevolge waarvan die amptenaar aangestel is, in rooi vertoon. Tesame verskyn die amptenaar se proffesionele H.I. Registrasienommer by die “Health Professionals Council of South Africa(HPCSA)”, gevolg met sy handtekening en datum waarop die kaartjie uitgereik is. Onderaan verskyn die Munisipale Bestuurder van Eden DM se handtekening.

Geen omgewingsgesondheidspraktisyn sal enigsins kontant of enige ander vorm van betaling in ontvangs neem nie. Betalings, indien enige, geskied deur direkte inbetalings in Eden DM se bankrekening. ‘n Amptelike betalingsvorm met Eden DM se bankbesonderhede met ‘n unieke verwysingsnommer op die vorm, sal in geval van gelde verskuldig, oorhandig word.

Alle inspeksies wat uitgevoer word, word elektronies deur middel van ‘n selfoon vasgelĂȘ en ‘n inspeksieverslag word op die betrokke perseel  ingesleutel. Die besigheidseienaar teken dan met ‘n elektroniese pen op die selfoon se skerm dat sodanige inspeksie uitgevoer is. In uitsonderlike gevalle waar daar nie voorsiening gemaak word om inligting elektronies te laai nie, mag ‘n inspeksieboek gebruik word.

Indien enige persoon namens Eden DM dus kontant, tjeks of enige ander vorm van betaling vereis word ‘n beroep op die publiek gedoen om dit onmiddellik by die SAPD of die naaste Eden DM kantoor, te rapporteer.

0 Comments

There are no comments yet

Leave a comment